Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai General News
Gansies Doen Dit Weer!
Op 12 September het De Kleine Gansies hul gewilde Gesinsdag by Kleinbaai Gholfklub aangebied.
Huldeblyk Dr Zander Barnard
“Zander was vir my ‘n lieflingkind, ‘n modelfiguur as vriend en kollega. Sy passie in die lewe was om sy beste te gee, om liefde te gee en liefgehê te word.
APSS Se GROOT Opgewondenheid
Die geskiedkundige African Penguin & Seabird Sanctuary (APSS) in Kleinbaai, ‘n inisiatief (en droom) van Wilfred Chivell, is sedert verlede week gevul met dankbaarheid en nuwe vreugdes...
Pearly Versus Goodwood
“Saterdag, 12 September was dit Pearly Beach Rots- en Strandhengelklub se hengelaars teen dié van Goodwood,” vertel Isolde Smith, Sekretaresse van Pearly Beach Rots- en Strand...
Badisa / OK Foods HaS Gholfdag
Volgende naweek “bewe” Gansbaai se Gholfbaan weer met entoesiastiese gholfspelers en besoekers op Saterdag, 3 Oktober 2015 - alles ten bate van Herberg-aan-See (HaS).
Gansbaai Primer Sport
Baie geluk aan German Lewis (links) en Edward Goliath (regs) wat in die WP Landloop-span opgeneem is...
Gansbaai Primer Sport
Alden Jantjies is in die Boland o/15 ontwikkelingsrugbyspan opgeneem. ..
Jeugbasaarpret
‘n Saal soos die Pretoriussaal, gevul met laggende en spelende tieners, kan net ‘n mooi gesig wees.
Gansies doen dit weer!
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 24 Sep 2015
Op 12 September het De Kleine Gansies hul gewilde Gesinsdag by Kleinbaai Gholfklub aangebied.
Huldeblyk Dr Zander Barnard
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 24 Sep 2015
“Zander was vir my ‘n lieflingkind, ‘n modelfiguur as vriend en kollega. Sy passie in die lewe was om sy beste te ge...
APSS se GROOT Opgewondenheid
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 24 Sep 2015
Die geskiedkundige African Penguin & Seabird Sanctuary (APSS) in Kleinbaai, ‘n inisiatief (en droom) van Wilfred Chivell, is...
Pearly versus Goodwood
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 24 Sep 2015
“Saterdag, 12 September was dit Pearly Beach Rots- en Strandhengelklub se hengelaars teen dié van Goodwood,” vertel...
Volgende naweek “bewe” Gansbaai se Gholfbaan weer met entoesiastiese gholfspelers en besoekers op Saterdag, 3 Oktober 2015 - all...
Gholfnuus (24 Sept 2015)
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 24 Sep 2015
N.B. Die steak-aand is geskuif na Vrydag 2 Oktober!
Gansbaai Primer Sport
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 24 Sep 2015
Baie geluk aan German Lewis (links) en Edward Goliath (regs) wat in die WP Landloop-span opgeneem is...
Gansbaai Primer Sport
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 24 Sep 2015
Alden Jantjies is in die Boland o/15 ontwikkelingsrugbyspan opgeneem. ..
Jeugbasaarpret
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 24 Sep 2015
‘n Saal soos die Pretoriussaal, gevul met laggende en spelende tieners, kan net ‘n mooi gesig wees.






